速報APP / 健康塑身 / Die 28 Dae Eetplan Resepteboek

Die 28 Dae Eetplan Resepteboek

價格:免費

更新日期:2018-02-25

檔案大小:14M

目前版本:1.0

版本需求:Android 4.4 以上版本

官方網站:http://die28daeeetplan.co.za

Email:exnovodev@gmail.com

聯絡地址:PO Box 776 Wellington 7654

Die 28 Dae Eetplan Resepteboek(圖1)-速報App

'n Elektroniese weergawe van Die 28 Dae Eetplan Resepteboek soos saamgestel deur Die 28 Dae Eetplan Idees.

Die 28 Dae Eetplan is 'n gesonde leefstyl plan waarmee duisende Suid-Afrikaners suksesvol gewig verloor en hul eetgewoontes verander het.

Die 28 Dae Eetplan Resepteboek(圖2)-速報App

In 2017 het die A5 sagteband weergawe op die mark verskyn. In 2018 was die Afrikaanse weergawe vertaal en die Engelse weergawe gepubliseer. As gevolg van die groot aanvraag na 'n digitale weergawe van die resepteboek, asook die belangstelling van persone in Dubai, Namibie, Botswana, Nieu-Seeland en Australie, is die resepteboek uiteindelik omskep in 'n "app" vir Android selfone en tablette.

Hierdie "app" bevat 'n versameling van 80+ resepte wat op die eetplan gebaseer is. Die resepte is smaaklik genoeg sodat die hele gesin dit kan geniet, nie net die lede wat op die plan is nie.

Die 28 Dae Eetplan Resepteboek(圖3)-速報App

Die "app" bevat ook 'n opsomming van Die 28 Dae Eetplan.